Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Vernon Koekemoer oorlede – “Hy sal nooit weer pyn en lyding hê nie”

Avbob Investment Plan
Geliefdes van Cassie Booyse, beter bekend as Vernon Koekemoer, onthou hom as ‘n liefdevolle, ondersteunende man.
Hy is Woensdagaand op 67-jarige ouderdom by sy huis in Benoni oorlede.
Booyse het in 2008 kitsroem verwerf nadat ‘n foto van hom, wat by ‘n musiekfees geneem is, soos ‘n veldbrand versprei het.
Sy gesondheid het die laaste paar jaar agteruit gegaan ná verskeie mislukte heupvervangings.
Sy lewensmaat het aan eNuus gesê hy het veral die afgelope ses maande baie swaar gekry.

en_USEnglish